PS Moria Skoollied
Ek is heel gebonde,
Met hart en met hand,
Aan Afrikaanse strewe,
In eie Christen skool.
Vir Afrikaanse strewe:
Moria, God voorsien.
Dit is my gebede,
Met hart en met siel,
My medemens en land,
Te dien met Christen hart.
Op Afrikaanse grondslag:
Moria, God voorsien.