Huis Onduri (Koshuis)

  • Aangrensend aan die skool huisves Onduri seuns en dogters van graad 1-12 in verskeie vleuels.
  • 'n Koshuisvader staan aan hoof van Onduri met die bestuur van leerlinge en personeel.
  • 'n Administrateur doen die dag tot dag bestuur van die koshuis.
  • 2 Bekwame matrones, 2 onderwysers versorg die leerlinge.
  • Die gerief van hotelkamers met badkamers en 'n binne en buite ontspanningsarea word gekomplimenteer met 'n gerieflike braai area en veilige huislike atmosfeer.
  • Etes word professioneel voorberei.
  • 'n Gebalanseerde dagprogram word ten alle tye aangemoedig en bestuur.
  • Daaglikse Bybelstudie.
HUIS ONDURI - LOGO Kameelperd

Koshuis Personeel

O Sonja Visser

Matrone Sonja Visser

O Herman Grobler

Herman Grobler

Elsabe Hordick

Elsabé Hordijk

Christiaan de Wet

Christiaan de Wet