Afrikaners Is Plesierig - Logo

Privaatskool Moria  verwelkom graag alle NAPSO familie en vriende by die jaarlikse NAPSO/SECURITAS Privaatskole Naweek.

As die oudste Afrikaanse Privaatskool in die land, en trots Afrikaans, vier ons ook Afrikaans se 100ste verjaarsdag met die tema - 'Afrikaners is plesierig - 100 jaar sowaar'

Hiermee dan alles wat beskikbaar is om voor die tyd aan te koop en sodoende die rye te vermy en meer plesierigheid daaruit te kry.

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Click or drag a file to this area to upload.